Kunstenaar Besprekings
  • INLIGTING OOR DIE OPTREDE / BESPREKING INFORMATION REGARDING THE SHOW / BOOKING

  • / / Pick a date.
  • : :
  • : :
  • Klousules vir U aandag: Verblyf: 1. Die kliënt is verantwoordelik om die kunstenaar te voorsien van verblyf. 2. Die kamers moet op ʼn aandete en 'n bed en ontbyt basis op die dag van die vertoning, bespreek word. 3. Die koste van hierdie verblyf is ook die verantwoordelikheid van die kliënt. Reis: 1. Die kliënt is verantwoordelik vir die kunstenaars se reis uitgawes, welke uitgesluit is by die optrede fooi. 2. Indien die kunstenaar na die optrede moet reis per vliegtuig, onderneem die kliënt om voorsiening te maak vir die ontmoeting van die kunstenaar by die lughawe, asook die kunstenaar se vervoer na die gastehuis of hotel of verblyf van ooreenkoms. 3. Dus moet daar ook voorsiening gemaak word vir die terugbesorging van die kunstenaar op die betrokke lughawe, betyds vir sy vertrek. Klank en beligting (Verwys na Technical Rider)

Links

Bookings / Besprekings - info@armandhofmeyr.co.za or call Ansie: 072 942 3161